Ontvangs en algemene administrasie
PNet (Pty) Ltd
Nelspruit
6d ago

Werksverpligtinge sluit in : Die ontvangs van kliënte en verskaffers. Nagaan van aflewerings. Die filtreering van foonoproepe.

Neem en verspreiding van akurate boodskape. Ontvangs en terugvoer / verspreiding van e-posse. Daaglikse akurate liaseering (fakture, bestellings, kwotasie, kontantstrookies ens.

Die tik van algemene korrespondensie. Asisteering van die verkoopspan met kwotasie, bestelling en fakture.

Vereistes :

Gr 12 (Bewys moet saam met CV ingedien word asook van enige ander kwalifikasies)

Goed georganiseerd en netjies.

Vlot in beide Afrikaans en Engels (praat, lees en skryf). n 3rde taal sal tot voordeel wees.

Wiskundegeletterd.

Ondervinding op Windows 10, MS Excel, Word & Outlook.

Pastel Partner ondervinding sal tot voordeel wees.

E-pos jou volledige CV met bewys van alle kwalifikasies.

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word vir onderhoude waar rekenaar- en taalvaardighede getoets sal word. Die verkose kandidaat sal n 3 maande proefperoide moet werk.

Salaris : R 6 000.00 pm , met geen voordele, maar statutêre aftrekings sal gemaak word.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form