LABORATORIUM KOORDINEERDER
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
15h ago
source : JobVine

Hierdie gevestigde groep maatskappye in die sout industrie beskik oor die volgende loopbaangeleentheid vir n goed gekwalifiseerde kandidaat in die pos van LABORATORIUM KOORDINEERDERUPINGTONVereistes : - Aansoeke word ingewag van sistematiese kandidate met n BSC.

graad in Voedselwetenskap en / of laboratorium tegnologie met ten minste 2 jaar ondervinding in die voedsel vervaardigheids industrie.

  • Goeie kommunikasie vaardighede- Gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office- Vermo om akkuraat onder druk en binne spertye te werk.
  • Pligte behels- Toets van daaglikse proefmonsters sout om aan spesifieke kwaliteitstandaarde te voldoen- Koordineer met produksiespan oor vereistes van sout en verpakking- Hanteer van klint navrae rakende kwaliteitsbeheer- Bestuur van oudits- Alle kordinering m.

    b.t die beroepsgesondheid en voedsel veiligheid- Byhou van alle kwaliteitstandaard administrasie- Aankoop van laboratorium en skoonmaak benodighede.

  • In ruil word n mededingende vergoedingspakket met byvoordele aangebied.
  • Rig u aansoek en CV met verwysing OSLK voor 7 Augustus 2020

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form