SENIOR SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER(MASP)
Orffer & Van der Merwe
Burgersfort, Mpumalanga, ZA
17d ago
source : JobVine

Hierdie gevestigde Sitrus Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus, beskik oor die volgende posisie vir n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan : SENIOR SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER(BURGERSFORT OMGEWING)Ons wag op aansoeke van energieke en hardwerkende individue wat oor bewese bestuursvaardighede beskik, ondersteun deur minimum 8 -

10 jaar ondervinding in alle aspekte van die verbouing van sitrus.

n Toepaslike landbou kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien.Verdere vereistes is goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede, die vermo om onafhanklik te opereer ondersteun deur 'n deeglike tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings asook die implementering en toepassing van gehaltebestuurstelsels.

Ondervinding in die bestuur van n sitrus pakhuis en doen van nuwe ontwikkelings is ook van belang.Oorhoofse pligte sal insluit : Bestuur en kontrole oor alle produksie aktiwiteite, bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid, pakhuisbestuur, gehaltebestuur en toepassing van tegniese aanbevelings.

Daar word n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form