Plaas bestuur pos
Support Services
Bloemfontein
1d ago
source : JustTheJob.co.za

Plaas bestuur pos Melk kalfie bestuurder Pos beskikbaar in Bloemfontein Op soek na 'n persoon wat beskik oor indiepte ondervinding in : # Versorging van klein melk kalfies # Beesboerdery # Skaapboerdery NB : Indien jy nie op n plaas met die diere gewerk het en ten minste 5 jaar die nodige ondervinding het nie moet nie aansoek doen nie.

Ons stel nie belang in enige admin of herstel werk of ander plaas funksies nie. Net in diepte versorging van pas gebore klein kalfies.

  • Verpleeg onderving sal in jou guns tel Vereistes vir aansoek : 1. Uiters eerlik, oplettend, verantwoordelik en bereid sal wees om ekstra myl te stap;
  • 2. Persoon moet bereid wees om fisies self saam met die res van die werknemers te werk asook verantwoordelikheid te kan neem;
  • 3. Kennis hê van versorging van kalfies. Dit sal die hoof fuksie van die werk wees 4. Salaris pakket : Behuising en werks voertuig ingesluit 5.

    GEEN KANSVATTERS! 6. Ouderdom 35+ Indien jy oor die bogenoemde ondervinding beskik,

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form