Pakstoorbestuurder
CA Support
Western Cape, ZA
7d ago

1 Dec '18 Agriculture, Western Cape Ceres

Die Pakstoorbestuurder sal verantwoordelikheid moet aanvaar vir die beplanning, koördinering en bestuur oor die pakprosesse by 2 pak persele geleë in die Ceres vallei.

Die pakstore pak steenvrugte van uitstekende gehalte ooreenkomstig met internasionale en plaaslike markbehoeftes.

Sleutel prestasie areas :

  • Opstel en Uitvoer van pakprogramme
  • Onderhou BRC stelsel, kwaliteitskontrole en gehaltebeheer van alle aktiwiteite
  • Beplan pakmateriaal en ander verbruikersitems
  • Opstel van produksie verslae
  • Toesig en beheer oor logistiek
  • Toesig en kontrole oor instandhouding van geboue, toerusting en masjinerie
  • Handhawing van gesonde bestuurspraktyke
  • Opstel van die jaarlikse begroting en die koste effektiewe beheer van pakhuis verwante prosesse
  • Die ideale kandidaat beskik oor toepaslike pakstoorondervinding met kennis van BRC of HACCP. Rekenaarvaardigheid met kennis van Excel word vereis.

    Goeie interpersoonlike vaardighede sowel as die vermoë om mense te motiveer en bestuur, is van kardinale belang.

    I ndien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer :

  • die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by of
  • n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin casupport.co.za

    Neem asseblief kennis dat indien u nie binne 30 dae vanaf u aansoek terugvoering of enige reaksie ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.

    Die maatksappy behou die reg om nie die vakature te vul nie.

    Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form