Diere voeding/Animal Nutrition
confidencial
Sudáfrica
3d ago
source : jobomas

My klient, -n diverse boerderyonderneming in Darling, is tans opsoek na -n bekwame en ervare persoon in dierevoeding wat oor die vertakkings heen hulp te verleen.

Die aangewese persoon salverantwoordelikheid aanvaar om die melk kudde se welstand en gepaardgaandearbeid te bestuur op -

n daaglikse basis. Die rantsoen van die kudde te formuleeren hulp met melk produksie sal ook by die persoon berus.Kriteria : -

n relevante tersierekwalifikasie BSc Diere voeding of soortgelykAfrikaans & Engels magtig3rde Afrika taal magtig voordeligBewese ondervinding om -

n rantsoenete formuleerBlootstelling om -n arbeidsmag tebestuurSpanspeler saam met die res vandie kundiges en bestuurdersDie persoon moet gemaklik wees omoor diverse grense te kan kommunikeer en leiding te gee sowel as die ekstra mylte gaan tov ure werk en lang skofte.

As jy aan die vereistes voldoenstuur asb jou CV na met jou salaris verwagting en beskikbaarheid. LW die pos is in Darling gebaseeren verhuising is noodsaaklik.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form