REKENMEESTER
CA Support
Western Cape, ZA
16d ago

1 Jan '19 Finance, Western Cape Somerset West

n Gevestigde en gediversifiseerde landbouonderneming in die Somerset-Wes-kom bied tans n uitstekende loopbaangeleentheid vir n Rekenmeester.

Die ideale kandidaat beskik oor :

  • n kwalifikasie in Rekeningkunde of Bestuursrekeningkunde
  • n voltooide SAICA of SAIPA leerkontrak
  • ten minste twee jaar kommersiële ondervinding
  • goeie interpersoonlike vaardighede
  • die vermoë om goed in spanverband te funksioneer. Kennis en ervaring van die wynbedryf sal u aansoek versterk.
  • Die posbekleër sal rapporteer aan die Finansiële Bestuurder en verantwoordelik wees vir :

  • verslagdoening ten opsigte van
  • wynvoorraad en verkope

  • nakoming en uitoefening van kontroles
  • begrotingsbestuur
  • vaste bates bestuur
  • kosteberekening en -monitering.
  • Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form