Saipa Klerk
Hire Resolve
Cape Town, ZA
1d ago
source : JobVine

Is jy n aspirant Professionele Rekenmeester (SA) wat jou SAIPA Artikels wil voltooi? Voorlopende Ouditering en Rekenmeester Frimas in die Noordelike Voorstede van Kaapstad is opsoek na klerke vir 2017.

Kandidaat moet vlot wees in Afrikaans en Engels.

Kandidate met voltooide BCom Rekeningkunde Graad of BCom (Honneurs) word hartlik uitgenooi om hulle CV en transkripsies te stuur.

Jy kan Jaron kontak op 0313504405 om meer inligting te kry oor die besigheid.

Stuur jou CV na Jaron op finance.jobs hireresolve.co.za or alternatief besoek ons webtuiste op www.hireresolve.co.za

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form