SAICA Klerke
Hire Resolve
Pretoria , ZA
1d ago

Job Description

Voorlopende Ouditering Firmas in Pretoria en Johannesburg is opsoek na klerke vir 2017 wat studeer om n CA (SA) te word.

Gepaste kandidate moet vlot wees in Afrikaans en Engels.

Kandidate met voltooide BCom Rekeningkunde Graad of BCom (Honneurs) word hartlik uitgenooi om hulle CV en transkripsies te stuur.

Jy kan Jaroné kontak op 031 350 4405 om meet inligting te kry oor die besigheid. Stuur jou CV na Jaroné op finance.jobs hireresolve.co.za

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form