Interne Verkoopspersoon/Voorraad kontroleerder
Support Services
Kempton Park
4d ago
source : JustTheJob.co.za
  • Interne Verkoopspersoon / Voorraad kontroleerder Edenvale / Kempton Park / naby Greenstone Mall Ons het tans n junior voorraad & logistieke kontrolleerder / interne verkoopspersoon posisie beskikbaar vir '
  • n dinamiese en self-gemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. 'n Matriek sertifikaat asook rekenaargelleterdheid is n vereiste (Epos - basiese briewe en Excel) Ondervinding in '
  • n soortgelyke posisie sal voordeelig wees. Afrikaans en Engels geskrewe en gesproke is n vereiste. Logiese denke is belangrik.

    R7000 basies met die potentiaal om kommissie te verdien afhangende van verkoopsvernuf. Saterdae werk vir 3 ure op n rotasie basis is n vereiste.

    Net suksesvolle kandidate sal gekontak word.

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form