DATA VASLEGGINGS KLERK/ADMIN KLERK
Support Services
Durbanville
1d ago
source : JustTheJob.co.za

DATA VASLEGGINGS KLERK / ADMIN KLERK MC HANEKOM Geregistreerde rekenmeester- en ouditeursfirma op PIKETBERG Benodig n datavasleggings klerk / admin klerk VEREISTES : *Vorige ondervinding in die voltooiing van BTW opgawes *Vaslegging van data op PASTEL *Rekeningkunde as vak *Ongevalle uitgawes *Excel - Nuwe weergawe *U-filing *Debiteure invordering *Hantering van debiteure navrae en oplos daarvan *Uitreiking van fakture op Pastel t.

o.v. Debiteure *Krediteure rekonsiliasies *Joernale van krediteure op Pastel *Die vermoë om n opdrag uit te voer en te voltooi *Die vermoë om onafhanklik te werk *Bereid wees om in sperdatums oortyd te werk om werk af te handel *Vlot tweetalig te kommunikeer in Engels / Afrikaans *Salaris hang af van vorige ondervinding *Voorkeur sal gegee word aan persone met nagraadse kwalifikasies AANSOEKE MOET GERIG WORD AAN : *E-mail adres : hanekommc telkomsa.

net *Faksnr 022 913 2803 *SLUITINGSDATUM VAN AANSOEKE : 10 Julie 2021 INDIEN DAAR NA 2 WEKE NA SLUITINGSDATUM NIE MET U IN VERBINDING GETREE IS NIE, WAS U AANSOEK ONSUKSESVOL

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form