Receptionist / Girl Friday
PNet (Pty) Ltd
Tshwane (Pretoria)
8d ago

Description

My klient in Lyttelton, Centurion is dringend opsoek na 'n Energieke, goed versorgde (well presented) Ontvangsdame.

Moet aan die volgende vereistes voldoen :

Matriek NIE ONDERHANDELBAAR NIE

Stabiele agtergrond (nie iemand met elke jaar n ander werk nie) NIE ONDERHANDELBAAR NIE

Vorige skakelbord ondervinding is 'n vereiste - Min 2 -3 jaar

Administratiewe ondervining Min 5 jaar

Uitstekende mense vaardighede en telefoon etiket.

Sterk vaardighede in MS Word en MS Excel (Formules en V-lookups kan doen).

Goed tweetalig (Afrikaans en Engels).

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form