Finansiele Adviseur
Odin Financial Services
Centurion, Gauteng, ZA
2d ago
source : JobVine

Odinfin is opsoek na Finansiele Adviseurs met ondervinding in die lang termyn versekerings bedryf.Hierdie pos verg n selfgedrewe persoonlikheid en is geskik vir kandidate wat bereid is om hard te werk en die vrugte daarvan te pluk.

Relevante produk-kennis is iets wat ons vir jou gaan leer, maar n natuurlikke vermo om suksesvolle verkope te doen is noodsaaklik.

Verkoopslei sal voorsien word, maar dit sal jou taak wees om seker te maak di word omskep in waardige besigheid.Hierdie werksgeleentheid bied aan n Bo gemiddelde kommissie struktuur aan die regte kandidateVereistes : - Finansieledienste of beleggings ondervinding- Vlot in beide Afrikaans en Engels- Graad 12 / Matriek- Skoon kriminele en kredit rekord- Voltooide RE5 (voordelig maar nie voorvereiste nie)- Eie voertuig and bestuurders lisensie- Eie skoot rekenaar.

  • Ten minste 1- 2 jaar ondervinding
  • Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form