Waitron.
HR Genie
Mpumalanga, South Africa
3d ago
source : Job Placements

Kelnerin

word benodig by n populêre

Nelspruit

  • Ideale kandidaat moet vriendelik wees, goed met mense kan werk, en bereid wees om as deel van die span te funksioneer.
  • Sy moet ook ten volle twee talig wees (Engels en Afrikaans).

    Betaling is per skof, en verblyf is beskikbaar.

    Minimum vereistes :

  • Twee talig (Afrikaans en Engels)
  • Goeie logika en probleem oplossing
  • Vorige verwante (kelnerin of kroeg) ervaring ten minste 2 ja.
  • Matriek / Graad 12 word verkies (ondervinding sal in ag geneem word)
  • Bereid om skofte te werk.
  • Indien jy voldoen aan dié vereistes en stel belang in n opwindende werk geleentheid, doen asseblief aansoek aanlyn deur op skakel te klik.

    Alleenlik kort gelyste persone sal gekontak.

    Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form