IMPLEMENTE OPERATEUR
Support Services
Swellendam
5d ago
source : JustTheJob.co.za
  • IMPLEMENTE OPERATEUR Ons kliënt, 'n gevestigde boerdery net buite Swellendam, boer met graan (koring,gars,canola) en bied '
  • n uitdagende geleentheid vir 'n IMPLEMENTE OPERATEUR. Responsibility : Verantwoordelikhede : - operateur van alle nuwe generasie implemente wat insluit trekkers, selfloper spuit en selfloper platsnyer - basiese onderhoud aan trekkers en implemente - algemene plaas onderhoud gedurende die af-seisoen Eienskappe en Vaardighede : - vragmotor lisensie - ondervinding in nuwe generasie, GPS toegeruste, implemente (on-onderhandelbaar) - Netjies en presies - Volledig tweetalig - 2 tot 5 jaar gepaste ondervinding - naskoolse kwalifikasie sal u aansoek versterk Job Reference # : CPT000678 Consultant Name : Ilana AuretPieters

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form