ONTVANGS
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
14d ago
source : JobVine

Hierdie maatskappy, wat n uitgebreide eiendomsportefeulje in Upington en ander sentra besit en verhuur, verlang die dienste van n georganiseerde persoon in die pos van ONTVANGSUPINGTONVereistes : -

Matriek ondersteun deur minstens 2 jaar ondervinding in n soortgelyke pos- Vlotheid in Afrikaans en Engels- Uitstekende interpersoonlike-

en kommunikasievaardighede- Rekenaarvaardigheid in MS Office- Professionele voorkoms.

Pligte behels : - Die hantering van die volledige ontvangsfunksie en skakelbord- Hantering van inkomede en uitgaande pos-

Beheer oor skoonmaakmiddels skryfbehoeftes en sleutels- Administratiewe take van n algemene aardIn ruil word n mededingende vergoedingspakket asook die geleentheid om in n aangename en positiewe omgewing te werk, aangebied.

Rig u aansoek en CV met die verwysing JUB voor 22 Februarie 2019

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form