DEBITEURE /KREDITEURE /VERKOPE KLERK
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
15h ago
source : JobVine

Hierdie een stop sentrum wat spesialiseer in verskaffing & monitering van motor bande asook n verskeidenheid van ander dienste in die instandhouding van voertuie soos skokbrekers, remstelsels, batterye asook diens van alle fabrikate, bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul administratiewe afdeling vir n dinamiese, energieke persoon : DEBITEURE- / KREDITEURE- / VERKOPE KLERKUPINGTON Vereistes : - Aansoeke word in gewag van resultaat gedrewe kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die volle debiteure- / krediteure funksie- Rekenaarvaardigheid in Pastel asook MS Office.

  • Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede- Vermo om akkuraat onder druk te kan funksioneer- Geldige bestuurslisensie.
  • Pligte sal insluit : - Akkurate en tydige prosessering van debiet-, krediet fakture- Voorberei en byhou van debiteure / krediteure rekonsiliasies en ouderdom analises- Liassering en opdatering van alle krediteure informasie - Maandelikse opstel van betalings lyste- Invordering van debiteure- Deelneem aan die finansile maandeinde afsluiting proses;
  • asook ontvang van klinte, open en afsluiting van werkskaarte, ontvang en balanseer van kleinkas- Verkoopsklerk take.

    Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om naweekdiens te doen.Daar word n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form