Receptionist
Planet Fitness
Centurion, Gauteng, ZA
1d ago
source : Careers24

Ons by Planet Fitness is op soek na 'n jong, lewendige en energieke individu om by ons span aan te sluit!* Is jy op soek na loopbaan groei binne die fiksheid bedryf?

  • Is jy passievol oor gesondheid en fiksheid?* Geniet jy om daagliks met mense te werk?* As die antwoord Ja is, dan is dit vir jou!Sommige van die ontvangs Bestuurder pligte sluit in : * Monitering van ledetoegang en oorritte.
  • n Span te bestuur.* Opleiding van nuwe of huidige ontvangsdames.* Ontvangs voorraadbeheer.* Die oplossing van ledeklagtes en navrae.
  • Kommunikasie met lede en personeel (groet lede en laat lede welkom voel).* Die bestuur van betalings en ander finansiĆ«le pligte.
  • Help met klubadministrasie wanneer nodig.
  • Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form