Call Centre Agent
Credit Smart
Pretoria, Gauteng, ZA
2d ago
source : Careers24

Ons is opsoek na dinamiese, entoesiastiese, hardwerkende, selfgedrewe en professionele persone om by ons verkoopspan aan te sluit.

Vereistes / vaardighede : Minimum graad 12 Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans / Engels Uitstekende rekenaarvaardighede (spesifiek Microsoft Office, Excel en Word) Vermoë om onder druk te werk Detail georiënteerd Eerlik en selfversekerd Goeie luistervaardighede Self-gemotiveerd Energiek Goeie tydsbestuurvaardighede Toepaslike ervaring met kliënte op 'n professionele vlak Uitstekende telefoonvaardighede Verkoops- en / of skuldberadingsondervinding sal voordelig wees Ondervinding in die oproepsentrum in die bank- of verkoopsbedryf Hoofverantwoordelikhede : Beantwoord oproepe professioneel Voorsien inligting aan kliënte Help kliënte om aansoekvorms in te vul en te verwerk Bereik vasgestelde maandelikse verkoopsteikens Posisie onmiddellik beskikbaar.

Moontlikheid om van die huis af te werk Plek : CreditSmart, Monumentpark, Pretoria Vergoeding : R5500 basies plus kommissie (goeie inkomstepotensiaal) Indien u belangstel, stuur u opgedateerde CV na careers creditsmart.

co.za met Verkoopsagent in die onderwerpreël

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form