ONDERWYS STUDENT NELSPRUIT
Jobserve
Nelspruit, ZA
13d ago
source : JustTheJob.co.za

ONDERWYS STUDENT NELSPRUIT Ons is n privaat opvoedkundige speelskool met n pos beskikbaar vir n toegewyde en pro-aktiewe grondslagfase onderwysstudent. Ons bied :

  • Mededingende salaris
  • Halfdag werskure
  • Geen buitemuurse aktiwiteite
  • Publieke skole kalender - gesluit gedurende skoolvakansies Minimum vereistes :
  • Vloeiend in Afrikaans en Engels
  • Voorgraadse Grondslagfase onderwysstudent met minimum 2 jaar ervaring in voorskoolse onderwys
  • Professioneel & afgeronde voorkoms. Stuur verkorte CV tesame met n onlangse foto & minimum salaris- verwagting na adri rubyrabbits.co.za
  • Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form