Sitrus Streek Bestuurder (Limpopo & Mpumalanga)
Aerobotics
Mpumalanga, Limpopo, South Africa
6d ago

Wil u wêreld-klas presisie landbou produkte verkoop wat al beproefde resultate gelewer het vir boere reg oor die wereld?

Die Rol

Ons is op soek na 'n bedryfsdeskundige in die produksie en bemarking van sitrus, met vaardighede in verkope en onder-handelinge in B2B-omgewing om die Noord-SA (Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en Gauteng) te besit.

Op 'n hoë vlak sal dit die volgende behels :

  • Om n sterk bemarking en verkoop strategie bymekaartestel om verhoudings in die streek te bou en te behou
  • Die identifiseering van sitrus boere in die gebied om omset-groei en winsgewendheid te genereer
  • Die aanpassing van Aerobotics-funksionele spanne en ander strome om konstante inkrementele waarde vir sitrus-klante en ander Aerobotics-kliënte te lewer
  • Voordele van die rol

  • Bestuur u eie tyd
  • Besit ESOP's (Opsies in Aerobotics wat oor 'n periode van vier jaar gevestig word)
  • Vergoeding van vir die gebruik van u sel foon, petrol en daaglikse maaltye
  • Verkoop presiese tegnologie produkte van wêreldgehalte aan boere met bewese waarde
  • Neem 'n bestaande kliënte-basis oor in die gebied
  • Kry 'n persentasie op die inbedryfstelling van alle nuwe verkope
  • Waarom Aerobotics

    Ons visie : Om die wêreld te voed met intelligente produkte

    Ons missie : Ons is 'n data-analise-onderneming wat lug-beelde en masjienleer-algoritmes gebruik om oes-prestasie vir boere regoor die wêreld te optimaliseer.

    Ons storie : Sedert ons in 2014 gestig is deur James Paterson (CEO) en Benji Meltzer (CTO), het ons gegroei tot 'n 85 sterk span en op n globale vlak kliënte in 18 lande, insluitend Afrika, die VSA, Spanje en Australië, te bestuur.

    Waar ons geleë is : op die oomblik het ons twee hoofkantore in Kaapstad en Los Angeles.

    Om suksesvol te wees vir hierdie geleentheid moet u

  • n Bewese verkoop en bemarking rekord hê van 'n produk of diens aan sitrus boere in die Noord-Suid-Afrikaanse streek
  • Tans in Noord-SA woon of bereid is om na Noord-SA te verhuis
  • Sitrus kennis hê
  • En vertroue in u vermoë om

  • Die verkoops-siklus en proses te verstaan
  • Persoonlike doelwitte en teikens te stel
  • n Strategie te ontwikkel wat beste in lyn is met kliente in die streek

  • Oop en eerlike kommunikasie tussen individue en spanne te hê om vertroude verhoudings te bou
  • Effektief te kommunikeer met interne en eksterne kliënte
  • Doen nou aansoek om die een keer in 'n leeftyd geleentheid aan te gryp en 'n groot impak te maak op die toekoms van die voedsel bedryf!

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form