DRYWER KODE EC1
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
1d ago
source : JobVine

Ons klint, n gevestigde onderneming in die groot- en kleinhandel sektor gele in Keimoes, beskik oor die volgende geleentheid vir ?

ervare en goed-opgeleide persoon asDRYWER; KODE EC1KEIMOESVereistes : - Minstens n geldige EC1 rybewys (of hor) met n geldige PrDP (G, P) ondersteun deur minstens 3 jaar praktiese ondervinding as drywer.

  • Die geskikte kandidaat sal betroubaar, eerlik, fisies fiks en met sober gewoontes wees.- Skoon kriminele rekord en die bereidheid om oortyd te werk.
  • Ondervinding as drywer in die groot- en kleinhandel sektor sal tot u voordeel wees.
  • Sleutel verantwoordelikhede behels aflewering van n wye reeks produkte aan verskillende klinte in die omgewing.

    In ruil word ? markverwante vergoedingspakket met byvoordele aangebied.

    Rig u volledige CV met verwysing JSMM voor 25 Oktober 2019

    Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form