Senior Boekhouer by Eiendomsbestuursmaatskappy
Support Services
Cape Town
2d ago
source : JustTheJob.co.za

SENIOR BOEKHOUER BY BESTUURSAGENT Bestuursagentskap in Durbanville benodigdie dienste van n bekwame kandidaat om die bogenoemde pos te vul : VEREISTES EN VAARDIGHEDE : · SeniorSertifikaat (Graad 12) · Tenminste 5 jaar ondervinding in Rekeningkundige omgewing Debiteure, Krediteureen Bank rekonsiliasies · Sterkvaardighede in akkurate bestuur van syfers en administratiewe prosedures, internemaatskappy stelsels, die vermoë om akkurate werksdokumente daar te stel, asookhoë vlak van vaslegging van finansiële data.

Ingesteldheid op detail.· Vermoëom nuwe stelsels aan te leer en te verbeter.· Die vermoëom spertye onder hoë druk na te kom as n samewerkende lid van n span.

  • Bogemiddelderekenaarvaardigheid met ervaring in die gebruik van MS Excel-, Word, Outlook & Pastel (of n ander boekhouprogram), asook elektroniese bankdienste.
  • Die kandidaatsal ook die ontvangs en skakelbord hanteer. Telefoon etiket en goeie kommunikasievaardighedeis n vereiste.
  • Werksure : Maandag tot Vrydag van 08h00 tot 17h00.· Uitstekendeinterpersoonlike, kliëntediens en kommunikasie vaardighede (Afrikaans &Engels) beide mondelings en skriftelik.
  • Eievervoer met geldige bestuurslisensie.· Netjiesevoorkoms· Geldigeverwysings · Meldvergoeding verlang Diensaanvaarding : So spoedig moontlik Rig u verkorte CV en dekbrief aan jean lando.
  • co.zaIndien u geen terugvoering binne 2 weke vansluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form