Responsible Pharmacist / Verantwoordelike Apteker
Spar Wapadrand
Pretoria East, Gauteng, ZA
9h ago
source : Careers24
  • APTEKER : VAKANTE POS / BESIGHEIDSGELEENTHEID* n Nuwe apteek naamlik Pharmacy Spar, Wapadrand is reeds goedgekeur. Daar word beplan om dit teen 1 Oktober 2022 maar teen die laatste 31 Oktober 2022 oop te maak.
  • Buiten dat dit 'n geleentheid bied om u vaardigheid en passie as 'n apteker in 'n gebied wat deur besigheidsgroei gekenmerk word uit te leef, bied dit ook die moontlikheid om met min / selfs geen kapitaal 'n aandeel in die besigheid(apteek) te bekom.

    Daar sal van die suksesvolle aansoeker verwag word om beheer te neem van die dag tot dag operasionele take; en om ook deurlopend strategiese insette te lewer en -inisiatiewe te neem ten einde die besigheid as een van die bestes in Pretoria-Oos te vestig.

    Pharmacy Spar is 'n snelgroeiende handelsmerk en in terme van aanvanklike groei vergelykbaar met die Tops Spar handelsmerk).

    Ouderdom en jare ervaring is ondergeskik aan ander kriteria soos o.a. entrepreneuriese ingesteldheid en die vermoƫ om beide slim EN hard te kan werk.

    Entrepreneurs hou nie hulle horlosie dop nie, maar eerder die groot prentjie wat uit klein (maar steeds kritiek belangrike) prentjies gevorm word.

    Uiteraard sal sobere gewoontes en 'n onverkwikbare waardestelsel "gegewes" wees. Indien bogenoemde geleentheid u soos 'n handskoen pas EN u oortuig is dat dit dit ooreenstem met u persoonlikheidsprofiel en toekomsvisie, word u vriendelik uitgenooi om u CV (met 'n motivering vir u aansoek) te stuur aan hendri absamail.co.za ().

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form