Finansiële Beplanningsassistent
Support Services
Cape Town Northern Suburbs
5d ago
source : JustTheJob.co.za

Finansiële Beplanningsassistent pos by Brilliance BlouSter, teSanlam Hoofkantoor BellvilleBrilliance Blouster spesialiseer in finansiële beplanning virprofessionele kliënte.

n Finansiële Beplanningsassistent met goeiekommunikasievaardighede en interpersoonlike verhoudings word benodig om diefinansiële adviseurs te ondersteun.

ErvaringMinstens 5 jaar finansiële dienste ondervinding, veral inLangtermynversekeringMinimum Graad 12Naskoolse kwalifikasies sal voordelig weesGeldige rybewysVoorvereistesTuisrekenaar met stabiele internettoegang om tuis te werk indienvereisVaardighedeMS Word, Excel en OutlookTweetalig (Afrikaans en Engels)Uitstekende administratiewe vaardighede en telefoonetiketMoet noukeurig en netjies sonder direkte toesig onder druk kan werkMoet inisiatief asook eienaarskap neemBereidwilligheid om te leer Algemene TakeAlgemene administratiewe takeAfsprake met kliënte maak en bevestigOntvang van kliënteInligting by kliënte bekom en vaslê op databasisKliënte-lêers en aansoekvorms voorberei en opdateer na afsprakeVoorbereiding, indien en opstel van Polis- en beleggingsaansoekeVoorbereiding van verslae vir kliënte afsprakeVoldoening aan FICA- en FAIS-wetgewingHandhaaf n netjiese werksomgewingAd-hoc funksies soos nodig Salaris en werksureWerksure Maandag tot Vrydag 08 : 00 tot 16 : 30 as deel van nprofessionele spanSalaris van R10,000 R14,000 p.

m. onderhandelbaar na gelang vanrelevante werkservaringStuur asb jou dekbrief en CV vóór 26 Augustus 2022 aan ChrisJacobs by info brilliancebluestar.

co.za Sluit asb ook jou foto en salarisverwagting in.(Brilliance BlouSter behou die reg voor om nie n aanstelling temaak nie)

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form