PRETORIA-OOS BOEKHOUDSTER - DIPLOMA IN REKENINGKUNDE NOODSAAKLIK
Eastern Personnel Consultants
Pretoria, South Africa
4d ago
source : Job Placements

PRETORIA-OOS BOEKHOUDSTER - DIPLOMA IN REKENINGKUNDE NOODSAAKLIK

Aanstelling : Voltydse posisie na probasie periode

Ligging : Die Wilgers, Pretoria-Oos, Gauteng

Salaris : R 22,000+ onderhandelbaar

Noodsaaklike Kwalifikasie : Diploma in Rekeningkunde of ekwivalent (stuur afskif van kwalifikasie saam met aansoek)

Rekenaar kennis en ervaring : Sage Pastel, CaseWare en Microsoft Office

5 jaar toepaslike ervaring met boekhouding en debiteure

100% Afrikaans magtig

Pligte en verantwoordelikhede :

  • Boekhouding tot op proefbalans.
  • Byhou finansiële rekords in Pastel.
  • Data vaslegging van banktransaksies.
  • Rekonsiliasie van kasboeke.
  • Rekonsiliasie van grootboek.
  • Opstel van finansiële verslae vir bestuurders.
  • Verkry en berei dokumente voor vir maandelikse facture.
  • Voorbereiding en rekonsiliasie van BTW-opgawes vir indiening elke tweede maand.
  • Omsetrekonsiliasie tweemaandeliks.
  • Maandelikse balansering en kontroles.
  • Voorbereiding vir die finansiële jaar einde.
  • Debiteure-administrasie
  • Skep debiteurfakture en versprei fakture en state aan kliënte (CaseWare Time)
  • Bestuur debiteurrekeninge om te verseker dat debiteure die betalingsvoorwaardes van die maatskappy nakom
  • Handhaaf goeie kliënte verhoudings deur deurlopende kommunikasie
  • Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasie (s) aan :

    Stuur ''n e-pos na Please upload your CV here

    Onderwerp : Pretoria-Oos Boekhoudster

    OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)

    Kontaknommer : Webblad :

    Webblad : Facebook :

    Facebook : LinkedIn :

    LinkedIn :

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form