Paraplanner/Finansiële Beplanningsassistent
Support Services
Cape Town
11h ago
source : JustTheJob.co.za

Minstens5 jaar finansiële dienste ondervindingMinimum Graad 12Naskoolse kwalifikasies sal voordelig weesGeldige rybewysVoorvereistesTuisrekenaar met stabiele internettoegang om tuis te werk indienvereisVaardighedeMS Word, Excel en OutlookTweetalig (Afrikaans en Engels)Uitstekende administratiewe vaardighedeUitstekende telefoon-etiketMoet noukeurig en netjies sonder direkte toesig kan werkMoet onder druk kan werkGoeie kommunikasievaardighedeGoeie interpersoonlike verhoudingsProfessionele optredeMoet inisiatief kan neemMoeteienaarskap neemBereidwilligheid om te leer AlgemeneTakeAlgemeneadministratiewe takeAfsprake met kliënte maak en bevestigOntvang van kliënteInligting by kliënte bekom en vaslê op databasisKliënte-lêersen aansoekvorms voorberei en opdateer na afsprakeVoorbereiding,indien en opstel van Polis- en beleggingsaansoekeVoorbereidingvan verslae vir kliënte afsprakeVoldoeningaan FICA- en FAIS-wetgewingHandhaaf n netjiese werksomgewingAd-hoc funksies soos nodig Salarisen werksureWerksureMaandag tot Vrydag 08 : 00 tot 16 : 30 as deel van n professionele spanSalaris van R12,000 tot R15,000 p.

m. afhangend van ervaringStuur asb jou dekbrief en CV vóór 15 Junie 2022 aan Chris Jacobsby info brilliancebluestar.co.za Sluitasb ook jou foto en salarisverwagting in.

Website : http : / / www.brilliancebluestar.co.za /

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form