STOELASSISTENTE(MFSA)
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
14d ago
source : JobVine

Hierdie gevestigde mediese praktyk met hul hoof fokus gemik op die diagnose, voorkoming en behandeling van verskeie tandheelkundige probleme asook siektes van die tande en tandvleis beskik oor geleenthede vir twee goed opgeleide kandidateom deel te word van hul suksesvolle span as : GEKWALIFISEERDE STOELASSISTENTE (2x poste)UPINGTONDie geskikte kandidate sal gekwalifiseerd wees as stoelassistent ondersteun deur 2-

3 jaar praktiese ondervinding, met goeie menseverhoudinge wat graag n loopbaanin die bedryf wil maak.

Voorkeur kandidate sal reeds HPCSA registreerd wees.Verdere vereistes sluit in stiptelikheid, netheid, empatie, vriendelike professionele geaardheid, goeie kommunikasie-

en rekenaarvaardighede in Medi-Mass, met eie vervoer en geldige lisensie.Die suksesvolle persoon moet onder druk kan funksioneer en bereid wees om van tydtot tyd langer ure te werk.

Hoof pligte gaan ondermeer wees die assistering van die tandarts in praktyk en teaterom tandheelkundige prosedures uit te voer asook die aangee van instrumente soostandarts dit benodig, voorbereiding van materiale, vulsels en afdrukmateriaal en inspuitings, sterilisering van instrumente na afloop van elke konsultasie, asook hulp-

verlening aan pasiente asook ander algemene kantoor administrasie.Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form