Willow Park, Pretoria Oos: REGSEKRETARESSE / REGSASSISTENT
Cora ONeil Recruitment Agency
Pretoria, South Africa
1d ago
source : Job Placements

Willow Park, Pretoria Oos : REGSEKRETARESSE / REGSASSISTENT

Minimum Vereistes :

  • Netjiese en professionele dame, verkieslik 30+ jaar
  • Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)
  • Onlangse werksondervinding by n regsfirma verpligtend
  • Ondervinding in opstel van regskontrakte, kennisgewings en pleitstukke
  • Vetroud met hof prosedures and regsterminologie
  • Goeie aandag vir detail
  • Goeie tik vaardigheid (spoed en akkuraatheid)
  • Span werker, en in staat om in n hoë druk werksomgewing te presteer
  • Rekenaargeletterd in MS Office
  • Eie betroubare voertuig
  • Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
  • Toegelate Prokureurs met relevante opstel ondervinding sal ook oorweeg word
  • Pligte :

  • Opstel en tik van Litigasie regsdokumente, kontrakte, kennigsgewings en pleitstukke
  • Algemene administrasie
  • Diktafoon tik
  • Kliënte skakeling en hantering van telefoonoproepe
  • Hantering van korrespondensie
  • Dagboek bestuur en organisering van afsprake
  • Help met dienslewering in alle aspekte van firma se kliënte en verseker kliënte tevredenheid
  • Salaris : R 15 000.00 bruto

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form