Sales Representative
UDM International (Pty) Ltd
Randburg, Gauteng, ZA
6d ago
source : Careers24

Op soek na 'n vars nuwe begin waar jy 'n wonderlike toekoms kan bou? Wel soek nie verder nie! Hier by UDM Internasionaal is ons op soek na dinamiese, hoogs gemotiveerde verkoopsverteenwoordigers wat gereed is om hul lewens ten goede te verander.

Hier by UDM Internasional kan jy ENIGIETS bereik wat jy wil! Wil jy in jou eie plek intrek, jou droom motor besit of bloot finansiële vryheid hê?

Hier maak ons dit alles moontlik. Jy sal deel wees van 'n groeiende dinamiese span en sal altyd iets hê om na uit te sien met ons weeklikse en maandelikse aansporings.

Jy stel jou eie drome en doelwitte en streef daarna! *Pos Beskrywing : * Ons is op soek na dinamiese, gedrewe en gemotiveerde verteenwoordigers.

Geen koue oproepe nie - alle leidrade word verskaf. Bereik teikens soos ooreengekom in die gegewe tyd. Koördineer verkope met spanlede en ander departemente.

Verbeter voortdurend deur terugvoer * * *Voordele : * Basiese salaris van R1 000,00 tydens opleiding plus verkoopskommissie betaalbaar per week.

Gautrein word tot met R81.00 per dag vergoed. Sodra jy permanent geword het, kan jy n gemidelde salaris verdien van R27 000,00 per maand verdien, kommissie is onbeperk sodat jy soveel geld kan maak as wat jy wil! Discovery Key Care Plus Plan 50% bydrae *Werks Ure : * Maandag Dinsdag : 07 : 30 15 : 30 Vrydag : 07 : 30 14 : 30 Stuur asseblief opgedateerde cv na recruiter2 udm.

co.za Hoogs gemotiveerd en teikengedrewe. Uitstekende verkoops- en kommunikasie vaardighede. Nie maklik moedeloos word nie, iemand wat na die beste streef.

Baie positief en goed met mense. Tydbestuur en organiseering word vereis. Rekenaar geletterdheid. Matrieksertifikaat is 'n moet.

Ten volle tweetalig in Engels en Afrikaans. Vorige verkoopservaring is 'n bonus. Geen kriminele rekord nie

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form