JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
16h ago
source : JobVine

Ons klint ? gevestigde tafeldruif boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke kandidaat met n passie vir boerdery om onder leiding van hoofbestuur n volledige tafeldruif & sitruseenheid te bestuur.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDERKAKAMAS OMGEWINGVereistes : - Aansoeke word ingewag van kandidate met ondervinding van uitvoer tafeldruif & sitrus boerdery terwyl kennis van rosyne- / wyndruiwe as verdere aanbeveling sal dien.

  • Minimum 3 jaar ondervinding in alle produksie-praktyke- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en rekenaarvaardigheid.
  • Pligte sal onder meer behels : - Gesamentlike bestuur van produksie eenheid, personeel in kordinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting, besproeiing en bespuitings.

    Diensaanvaarding 1 September 2020.

    Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

    Rig u aansoek en CV met verwysing MZJP voor 24 Julie 2020

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form