FINANSIËLE ADVISEUR
Eastern Personnel Consultants
Pretoria, South Africa
2h ago
source : Job Placements

FINANSIËLE ADVISEUR (Toepaslike voltooide BCom graad en CFP kwalifikasie vereiste)

Aanstelling : Permanent, Voltydse posisie

Ligging : Irene, Centurion, Gauteng

Salaris : Onderhandelbaar basies plus kommissie

Advies- en tussentydse pligte verbonde aan ''n finansiële adviseur.

Om advies aan kliënte te verleen rakende die volgende aspekte :

Risikobeplanning (Afsterwe, ongeskiktheid, kritieke siekte en inkomstebeskerming)

Minimum vereistes

Toepaslike graad of kwalifikasie

CFP of in proses om dit te bekom.

Rekenaar geletterd

Skoon krediet- en kriminele rekord.

Eie betroubare voertuig en vervoer

Geldige rybewys

Minimum 1 jaar ervaring

Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasie (s) aan :

Stuur ''n e-pos na Please upload your CV here

Onderwerp : Finansiële Adviseur

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)

Kontaknommer :

Webblad : < Please upload your CV here

Facebook : < Please upload your CV here

LinkedIn :

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form