VERKOOPSBESTUURDER/VOORRAADKONROLEUR
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
8d ago
source : JobVine

Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as : VERKOOPSBESTUURDER / VOORRAADKONTROLEURKAKAMAS, NOORD-

KAAPOns wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ?

soortgelyke pos met deeglike besproeiingsondervinding, goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel, asook die vermo om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die : * effektiewe bestuur van voorraadvlakke

  • algehele klintediens t.o.v besproeiingstelsels
  • kwotasies, toonbankverkope & bestellings asook naverkope diens
  • foutopsporing en herstelwerke soos nodig op stelsels* toepaslike administratiewe take en maandeinde.Daar sal van die kandidaat verwag word om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.
  • Daar word ? markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

    Apply
    Add to favorites
    Remove from favorites
    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form