GEKWALIFISEERDE DIESELWERKTUIGKUNDIGE
CA Support
Robertson, WC
1d ago
source : JustTheJob.co.za

Ons kliënt, 'n gevestigde landboudienste maatskappy in Robertson bied 'n uitdagende geleentheid vir 'n GEKWALIFISEERDE DIESELWERKTUIGKUNDIGE.

Die onderneming lewer herstelwerk en parte aan boere in die omgewing. DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR :

  • kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaas implemente
  • energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk
  • goeie organisasie en beplannings vermoeë
  • goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer. KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING :
  • Graad 12
  • Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige
  • Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding
  • MS Office vaardig
  • Geldige bestuurslisensie
  • Kennis van parsmasjiene sal voordelig wees In ruil vir u kundigheid, word n mededingende vergoedingspakket, wat mediese- en pensioenvoordele kan insluit, gebied.
  • Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form