Senior Graanbestuurder
MPRTC Recruitment
Lichtenburg, North West, ZA
6h ago
source : Work-Force

Ons kli nt is 'n leier in die landbou bedryf. Die besigheid is 100% operationeel, aangesien dit 'n noodsaaklike verskaffer aan Suid Afrika is.

Hulle soek tans 'n Senior Graanbestuurder vir hul bedrywighede in Noordwes provinsie! KWALIFIKASIES :

  • dienooreenkomstige nagraadse kwalifikasie wat tipies in die bedryf gebruik word sal as vereiste dien;
  • nagraadse bedryfskwalifikasie ten opsigte van bestuur (MBA / MBL) sal tot die geskikte kandidaat se voordeel wees; en
  • die geskikte kandidaat moet taalvaardig in Afrikaans sowel as Engels wees. ERVARING :
  • ten minste tien jaar ondervinding in die graanbedryf word vereis;
  • ten minste 5 tot 10 jaar senior bestuurservaring;
  • spesifieke kennis van die graanmark, SAFEX-verhandeling en graanhantering en -opberging;
  • in die tegniese, sowel as die fundamentele analise van plaaslike, sowel as internasionale kommoditeitsmarkte ten einde alle risiko's stiptelik te kan identifiseer en te versag; en
  • ondervinding in die finansiële opname en raportering ten opsigte van beskermingsfondse en waardetoevoegingstrategieë.
  • Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form