PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE ONTWIKKELAAR
Eastern Personnel Consultants
Pretoria, Gauteng, ZA
6d ago
source : JobVine

PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE-ONTWIKKELAARAanstelling : Permanent, voltydsLigging : Meyerspark, Pretoria-OosSalaris : R20 000 R 40 000 onderhandelbaarByvoordele : VoorsorgfondsKwalifikasie : Verwante Sagteware-

ontwikkeling Graad / Diploma n vereiste.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans lees, praat en skryf.Ons klint is op soek na ingang-

tot middelvlak sagteware-ontwikkelaars in Pretoria.

Suksesvolle kandidate sal betrokke wees by die ontwikkeling van finansile sagteware virinoveerende finansile dienste deur middel van aanlyn webwerf oplossings.Dinamiese omgewing.

Kennis van die volgende gevestigde programmeringsprosedures en tale benodig : C + + Python DjangoAangstelling so gou moontlik.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form