SAICA KLERK
Eastern Personnel Consultants
Centurion, Gauteng, ZA
5d ago
source : JobVine

SAICA KLERK (South African Institute for Chartered Accountants)Ligging : Eldoraigne, Centurion, GautengSalaris : OnderhandelbaarOpsoek na studente wat einde 2018 BCom Rekeningkunde graad voltooi met CA akkreditasie.

STR (CTA) sal 'n aanbeveling wees.Studente wat nie alle vakke geslaag het nie, sal ook oorweeg word.Stuur asseblief jou CV en volledige akademiese rekords en matriekertifikaat.

Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.Bestuurslisensie en eie vervoer noodsaaklik.Pos is beskikbaar by n gevestigde CA Ouditeursfirma in Centurion.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form