Junior Verkoops Agent
Optex Group
Vanderbijlpark, Gauteng, ZA
16d ago
source : JobVine

Ons besigheid het dramatiese groei ervaar en aangesien die maatskappy groei en meer talent lok, soek ons 'n self gemotiveerde, dinamiese professionele persoon om die top-

talent in die besigheid te vervul.Die vereistes : Minimum matriek kwalifikasie.Suid-Afrikaanse ID dokument.Vlot in Afrikaans en / of Engels.

Sterk kommunikasievaardighede.Doelgedrewe eienskappe.'n Mense-mens, en die vermo om 'n spanspeler te wees.Hoogs gemotiveerd en 'n sterk gevoel van dringendheid.

Wat ons aanbied : Volle opleiding vir die rol word verskaf.Ontsluit van bonusse en aansporings per maand.Onbeperkte kommissieGroei in die maatskappy en verdienste.

Geleentheid om jou eie besigheid te bou.

Apply
Add to favorites
Remove from favorites
Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form