MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER KAAPSTAD
Eastern Personnel Consultants
Capetown
4d ago
source : Job Placements

SUMMARY :

•Minstens 8 - 10 jaar ervaring in ''n soortgelyke bestuursrol binne die motorbedryf.•Verantwoordelik vir Motoronderdele Verkoopsmanne,, Stoor personeel, pakkers, drywers en admin personeel van die tak.

POSITION INFO :

MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER KAAPSTAD

Sluitings datum : 30 November

Aanstelling : Permanent, Voltydse posisie

Ligging : Kaapstad, Wes-Kaap

Salaris : R 00

  • Minstens 8 - 10 jaar ervaring in ''n soortgelyke bestuursrol binne die motorbedryf.
  • Verantwoordelik vir Motoronderdele Verkoopsmanne,, Stoor personeel, pakkers, drywers en admin personeel van die tak.
  • Minimum kwalifikasie van Matriek (met minimum wiskundige geletterdheid).
  • Bykomende verwante kursusse en / of kwalifikasies in die motorberyf sal n voordeel wees.
  • Goeie tegniese kennis en begrip.
  • Ondervinding in motoronderdeleverkope n noodsaaklike vereiste.
  • Ervaring met die bestuur van n tak, wins en verlies, balansstaat en gepaardgaande finansiële verantwoordelikhede.
  • Begrip van aankope en distrubiese van motoronderdele, voorraad bestuur, verkope en kliëntediens.
  • Verstaan ISO / of relevante kwaliteitsbestuurstelsels.
  • Goeie Microsoft Office kennis.
  • Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na

    Onderwerp : MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER .

    Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

    OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT )

    Kontaknommer : Epos :

    Epos :

    Webtuiste : http : / /

    Facebookblad : LinkedIn :

    LinkedIn :

    BELANGRIKE KENNISGEWING : Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees).

    Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van ''n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid.

    Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie.

    As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir ''n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form