Admin Pos Beskikbaar
Support Services
Cape Town, Western Cape
4d ago
source : findojobs-za

Ons is opsoek na 'n georganiseerde, gemotiveerde enbetroubare admin dame. In hierdie posisie word 'n lys van administratiewetake vereis, onderandere, telefoon oproepe, telesales, e-posse, liassering ens.

Pligte &Vereistes : -Vorige ondervinding in die hantering van administratiewe verantwoordelikhede ofverwante veld (minstens 2 jaar)-Monitoren bestuur telefoonoproepe en korrespondensie (e-pos, briewe, ens.

  • Volg voorraad van kantoorbenodigdhede en plaas bestellings wanneer nodig-Help kollegas waar nodig-Uitstekende skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede-Bekwame rekenaarvaardighede, insluitend Microsoft Office Suite (Word,PowerPoint en Excel);
  • skedulering van afsprake / opdatering van kalenders-Hoogs georganiseerde multitasker wat goed werk in 'n vinnige omgewing-Horskool diploma-Bereidwilligheid om te leer en saam met die maatskappy te groeiE-posasseblief jou CV - uit na jou CV.

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form