Logistieke Koordineerder / Logistics Coordinator
Ca Support
Gauteng, South Africa
5d ago
source : findojobs-za

23 Nov '21 LOGISTIEKE KOORDINEERDER / LOGISTICS COORDINATOR Apply Distribution, Logistics, Warehouse & Freight, Western Cape Robertson - ’n Vrugtebemarkings- en logistieke maatskappy in die Breëriviervallei, verlang die dienste van n toegewyde en gemotiveerde persoon om verantwoordelikheid te aanvaar vir die logistieke funksie.

VERANTWOORDELIKHEDE : Verpakte Voorraad beheer en bestuurOpstel en opdatering van bemarkingsplan soos pakprogramme veranderDie bestuur van kliënte programme en kommunikasie van verpakkingslyste Skeepsbeplanning en hantering van nodige dokumentasieSkedulering van houers en vervoer vanaf koelkamersBestuur en kontroleer uitlaai Instruksies kommunikeer met verskeie koelkamersKommunikasie aan PPECB vir houer uitlaaiBeheer en kommunikasie van lokale programme en byhou van vorderingskedulesFaktureringOesskattingsAlgemene ondersteuning waar benodigVEREISTES : - Matriek / Graad 12 kwalifikasie - Toepaslike naskoolse kwalifikasie - 2 3 Jaar logistieke koördinering ondervinding- Kennis van debiteure en uitvoeradministrasie sal voorelig wees - Goeie rekenaarvaardighede (Excel kennis is n vereiste) - Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels)Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer : - die 'APPLY' opsie te kies by die advertensie of - aanlyn aansoek te doen by www.

casupport.co.za / vacancies of - 'n volledige CV te e-pos aan Ilana na met "Logistiek" as opskrif Ad Visible Until : 23 December 2021 Ref : CPT000844 / NP Vacancy Type : Permanent 143 406 54 138

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form