LONE-/ADMIN KLERK
Orffer & Van der Merwe
Upington, Northern Cape, ZA
1d ago
source : JobVine

Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir n hardwerkende, goed georganiseerde persoon, as : LONE- / ADMINKLERKKAKAMASVereistes : - Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke individue met bo gemiddelde syfer- en rekenaarvaardigheid in Donkerhoek Data en TMS.

  • Minimum 3-5 jaar ondervinding in die hantering van lone en personeeladministrasie, algemene administrasie, verkieslik in 'n landbou omgewing.
  • Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede Pligte sal ondermeer behels : hantering van lone, personeeladministrasie, asook algemene administrasie.
  • Daar word n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel, eie aan die bedryf, volgens kwalifikasies en ondervinding.

    Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

    Rig u volledige CV voor 23 Julie 2021 met verwysingskode MTL

    Report this job
    checkmark

    Thank you for reporting this job!

    Your feedback will help us improve the quality of our services.

    Apply
    My Email
    By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
    Continue
    Application form