Assistent vir Boervrou/Huisvrou.
Boervrou
Hartbeespoort, North West, ZA
3d ago
source : Jobs-Vacancies.Net

Opsoek na n eerlike volwasse enkel damesonder afhanlikes, tussen die ouderdom van 21 en 30, vir hulp met werk in en om die huis (algemenehuiswerk, binne en buite) en op die plaas, tussenVentersdorp en Koster in Noordwes.

Iemand wat nie te bang is om haar hande vuil te maak nie. Daar sal niks van jou verwag word wat ons nieself ook doen nie, ons het geen anderhulp op die plaas nie en doen alles self.

Geen kennis is nodig van plaaswerk nie. Salaris bestaan uit : gratis inwoning, alle etes,meeste skoonmaak middels (badkamer en wasgoed) plus R3000 per maand.

Plus die voorreg om op n plaas te woon. Dit is nie net nog n werk nie, dit is nleefstyf. Verblyf is in die hoofwoning. Die waarde van die paket is na raming R 8000.

Hierdie is slegs vir n dame wat hou van plaas lewe, stilte en natuur. Stuur asb jou cv en ons sal jou kontak.Onderhoud is verpligtend.

n Proeftyd sal ook bepaal word tydensonderhoud.Geen troetel diere asb.

Report this job
checkmark

Thank you for reporting this job!

Your feedback will help us improve the quality of our services.

Apply
My Email
By clicking on "Continue", I give neuvoo consent to process my data and to send me email alerts, as detailed in neuvoo's Privacy Policy . I may withdraw my consent or unsubscribe at any time.
Continue
Application form